Translate

Friday, May 16, 2014

Individuele Opname en Meningspeiling

Liewe Vriend/in,
Neem asseblief ‘n paar minute om hierdie opname te voltooi

1. Het enigiemand al vir jou gesê dat God jou liefhet en dat Hy ‘n wonderlike plan
vir jou lewe het?  Ja  Nee

2. As vandag jou laaste dag hier op aarde was, weet jy verseker, bo alle twyfel, dat
jy Hemel toe sal gaan?  Ja  Nee

3. As jy “ja” op vraag #2 geantwoord het, is dit omdat jy ‘n goeie persoon is, of
omdat jy gereeld kerk toe gaan?  Ja  Nee

4. Het jy al ooit gehoor dat die Bybel sê, “want almal het gesondig en dit ontbreek
hulle aan die heerlikheid van God”. En “die loon van die sonde is die dood,
maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus onse Here”
en “elkeen wat die Naam van die Here aanroep sal gered word”?  Ja  Nee


No comments:

Post a Comment